News
Agoa sal Suid-Afrika nie teen die 25%-invoertarief beskerm wat pres. Donald Trump verlede week op ingevoerde motors en sekere ...
Die geskiedkundige Alte Feste, ’n bekende baken in die hartjie van Windhoek, sal ’n noemenswaardige transformasie ondergaan, met opknappings wat tans amptelik aan die ...
Meyer sê hy glo ook dit sal lei tot die ontwikkeling van reëls en regulasies wat die potensiaal van die cannabis- en hennepbedryf ondersteun om werkskepping te genereer, openbare gesondheid te ...
die bevordering van sosio-ekonomiese groei, en om die behoefte aan intervensies soos beurtkrag te verminder.
Die totale begroting vir Noordwes beloop R55,7 miljard en sal oor die mediumtermyn begrotingsraamwerk tot R170,4 miljard groei. Sowat 11,5% van hierdie jaar se toedeling is bestem vir die ekonomiese ...
Regulatoriese harmonisering binne die Europese Enkele Mark het hindernisse vir beleggers uit die Europese Ekonomiese Gebied (EEA ... kan Portugal volgehoue FDI-groei verseker, sy rol in die Europese ...
Die beloftes wat Mpumalanga se LUR vir finansies, mnr. Bonakele Majuba, in sy begrotingsrede vir die 2025/26-finansiële jaar maak is onuitvoerbaar weens die ANC-regering se gefaalde beleidsrigtings.
Daar moet eerder meer fondse aan ekonomiese noodsaaklikhede soos infrastruktuurontwikkeling toegewys word vir ekonomiese groei, werkskepping deur die privaat sektor en die uitroei van armoede. Die ...
Dít in ‘n provinsie wat allermins bekend is vir uitnemende dienslewering. Inteendeel, sleuteldepartemente soos ekonomiese ontwikkeling, omgewingsbewaring en toerisme, word gekenmerk deur gebrekkige ...
Die Vrystaatse regering wil met sy 2025/2026-begroting ’n fyn balans vind tussen beleggings wat ekonomiese groei bevorder, en die beskerming van noodsaaklike dienste. Ketso Makume, LUR vir finansies, ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results