News

Die beloftes wat Mpumalanga se LUR vir finansies, mnr. Bonakele Majuba, in sy begrotingsrede vir die 2025/26-finansiële jaar maak is onuitvoerbaar weens die ANC-regering se gefaalde beleidsrigtings.
Eskom het vanmiddag in ‘n amptelike verklaring sy finale besluit bekend gemaak dat voorgenome ontkoppeling van grootmaat kragvoorsiening aan die Vrystaatse munisipaliteite wat die kragreus ...
Die beloftes wat Mpumalanga se LUR vir finansies, mnr. Bonakele Majuba, in sy begrotingsrede vir die 2025/26-finansiële jaar maak, is onuitvoerbaar weens die ANC-regering se gefaalde beleidsrigtings.
Me. Kenetswe Mosenogi, Noordwes se LUR vir finansies, het vandag in haar begrotingsrede onder meer gesê die 2025/2026-begroting het dit ten doel om die grondslag te lê vir ‘n florerende ekonomie in ...
Die totale begroting vir Noordwes beloop R55,7 miljard en sal oor die mediumtermyn begrotingsraamwerk tot R170,4 miljard groei. Sowat 11,5% van hierdie jaar se toedeling is bestem vir die ekonomiese ...
Die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Dr Ivan Meyer, het die besluit van die nasionale minister van gesondheid, Dr. Aaron Motsoaledi, verwelkom om die regulasies in ...
Die Vrystaatse regering wil met sy 2025/2026-begroting ’n fyn balans vind tussen beleggings wat ekonomiese groei bevorder, en die beskerming van noodsaaklike dienste. Ketso Makume, LUR vir finansies, ...
O or die afgelope dekade het Portugal 'n beduidende toename in FDI-invloei gesien, wat dit onder die voorste OESO-lande geplaas het in terme van inwendige belegging. Ten spyte van hierdie vordering ...
Rob Hersov is vir sommige 'n held, en vir ander 'n omstrede figuur as gevolg van sy skerp kritiese uitlatings oor ...
Sommige kenners waarsku dat hoewel die BTW-verhoging bykomende inkomste vir die staat sal verseker, dit ook tot verhoogde verbruikersinflasie kan lei. Daar is ook kommer dat dit druk op ...
Die toenemende belangstelling van Franse maatskappye in Portugal bied beduidende geleenthede oop vir die land se motor- en lugvaartbedrywe. Namate die vraag na subkontraktering in hierdie sektore ...